Die 28 Dae Eetplan
Super Kombo

Alles wat jy nodig het om te begin
Eetplan Idees | Eet & Geniet Resepteboek | Die 28 Dae Eetplan

Beginnersgids + 20 Resepte

Die volledige eetplan met illustrasies, grafieke en tabelle, gedruk en gekram in ‘n handige A5-boekie. Geen watermerke, volkleur plus 20 RESEPTE wat nie in Eet & Geniet Resepteboek voorkom nie.
Ons is gelukkig

Wanneer ons kliënte gelukkig is

Yvette Van Rooyen

Verified Owner

“High quality books (beginners guide and recipe book) and in English (thank you). The laminated calendar with magnets of the complete 28 Day Diet is a winner. Its on my fridge and very convenient. I have already lost 2.9kg in 4 days. So glad I bought the pack!!”

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek: Eet & Geniet

Eet & Geniet resepteboek fokus spesifiek daarop om jou 28 Dae Eetplan reis makliker te maak. Super eenvoudige resepte oor verskillende kategorieë van die plan plus wenke om jou te help met die algemene reëls van maaltydvoorbereiding op die dieet.

200 watertand resepte om elke maaltyd op Die 28 Dae Eetplan heerlik te maak.

A3 Yskaskaart

Elke dag se spyskaart sowel as al die weeg dae is duikelik op die kaart aangedui. Die laminering maak dit moontlik om gewig lesings met ‘n veselpunt pen in te vul, en dan aan die einde van die maand uit te wis om die kaart vir jou volgende rondte te gebruik.

Dieet Sleutelring

Daaglikse dieet spyskaart op kaartjies in sleutelring vir gemak. Kom goed te pas wanneer jy inkopies doen en moet onthou wat om te koop, of as jy jou etes vooruit wil beplan en die spyskaart altyd byderhand wil hê.