5 Wenke om die Vakansiegewig af te Hou
Eerder as om bekommerd te wees oor ‘n handvol maaltye wat jy gedurende die vakansieseisoen sal eet, fokus daarop om 80% van die tyd gesond en skoon te eet …
Eerder as om bekommerd te wees oor ‘n handvol maaltye wat jy gedurende die vakansieseisoen sal eet, fokus daarop om 80% van die tyd gesond en skoon te eet …
‘n Franse uitvinder het ‘n paar jaar gelede met ‘n plan vorendag gekom om homself en sy vriende hierdie verleentheid te spaar deur ‘n pil te ontwerp wat jou winde minder onaangenaam, en selfs roosgeurig, kan laat ruik.
Hierdie artikel lys 9 belangrike beginsels om toe te pas wanneer jy deel van enige Facebook-groep is, om te verseker dat jy ten alle tye positief bydra tot die voortbestaan van die groep.
Daar is meer as 10 miljoen groepe op Facebook. Elke Facebook-gebruiker word toegelaat om deel te wees van ‘n maksimum van 6 000 groepe.
Die 31-jarige het ‘n totale transformasie ondergaan en volgens berigte 50 pond (ongeveer 22kg) verloor.
Sy wou nie enige pille gebruik of ‘n kortpad vat om die kilogramme af te skud nie; en het toe…
Volgens ‘n Amerikaanse opname word 30% van alle nuwejaarsvoornemens gebreek voor Februarie maand. Die hoof rede waarom mense geneig is…
Terwyl ons aan die einde van nog ‘n jaar staan, neem ons afskeid van 2019 deur al die laagte- en hoogtepunte van 2019 in Suid-Afrika te hersien.
Die jaar is amper verby en ons is amper gereed om finaal van 2019 afskeid te neem. Alhoewel dit ‘n…
Terwyl alle vegetariërs vleis uitsluit, eet sommige diereprodukte soos melk en eiers – en ander nie. Meer en meer persone…
Hierdie 27jarige mamma het gewig verloor deur alles wat sy eet te dokumenteer. Toe sy begin het, het sy 95kg…
DieetDagboek is ‘n reeks inskrywings oor die struikelblokke, suksesse en alledaagse ervaringe van persone op hul reis na ‘n gesonde…
Terwyl dit jou absolute reg is om kieskeurig te wees oor die items op jou bord, kan dit problematies wees…