Die 28 Dae Eetplan
7 Dae Uitdaging
is spesifiek saamgestel om jou deur die eerste sewe dae van Die 28 Dae Eetplan te dra

Die eerste week van Die 28 Dae Eetplan is die belangrikste van die hele dieet aangesien dit jou sukses of mislukking op die plan bepaal.

Vir diegene wat die plan vir die eerste keer sonder voldoende hulpbronne aanpak, kan die eerste 7 dae baie moeilik wees om te voltooi.
Om hierdie rede het ons Die 28 Dae Eetplan 7 Dae Uitdaging saamgestel, wat jou die leiding sal gee wat jy nodig het om deur die eerste week te kom.
‘n Hulpbron wat jy kan vertrou
Doen dit reg van die begin af
In Kort, Ons Doen Al Die Beplanning Sodat Jy Nie Hoef Nie. Maklik, Nè?
Ons is gelukkig
Wanneer ons kliënte gelukkig is
Lu-Marie Visscher
Verified Owner
“Vir iemand wat nog nooit ‘n dieet gedoen het nie, was ek baie skepties gewees. Maar met alles mooi in stappe en wat om te doen, het ek in net die een week 3.5kg verloor.”

‘n Pasgemaakte 7 dae maaltydplan
Verwyder die kopseer om uit te werk wat om vir elke maaltyd vor te berei, Ontvang ‘n vasgestelde spyskaart vir al 3 maaltye, elke dag, vir die eerste 7 dae van die dieet.
Resepte vir elke Maaltyd
Elke maaltyd bevat ook ‘n volledige resep en foto, wat gerieflik georganiseer is volgens die etes van die dag. Al die resepte kom direk uit die amptelike resepteboek, Eet & Geniet.

‘n Bypassende Inkopielys
Om hierdie pakket te voltooi ontvant jy ‘n persoonlike inkopielys wat spesifiek volgens hierdie maaltydplan saamgestel is. Al die bestanddele is netjies gekategoriseer om jou aankope makliker en vinniger te maak.
