Sale!

PROMOSIE!
Die 28 Dae Eetplan Kombo

(4 customer reviews)

R1099,00

7  Produkte + Gratis Aflewering

  • Eet & Geniet Resepteboek (200 resepte)
  • Beginnersgids (Dieet Boek)
  • A3 Yskaskaart
  • Dieet sleutelring stel
  • Die 28 Dae Eetplan Joernaal (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 1 (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 2 (PDF)

GRATIS AFLEWERING landswyd binne 4 dae

SLEGS IN AFRIKAANS BESKIKBAAR

Choose an option
Afrikaans
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: D28-AIEK-1 Categories: , Tag:

Description

Hierdie pakket bevat die volgende:

 

Eet & Geniet Resepteboek

Vergeet jy is op ‘n dieet met 200 heerlike resepte spesifiek vir Die 28 Dae Eetplan.

 

Beginnersgids

Fisiese kopie van die volledige plan, alle riglyne, wenke, generiese inkopielys ens. Geen meer gesukkel met los gedrukte bladsye of PDF’s nie!

 

Dieet sleutelring

Stel kaartjies met die plan spyskaart (1 kaartjie per dag) om elke dag saam te dra. Weet altyd wat volgende op die spyskaart is.

 

A3 Yskaskaart

Kleurvolle, herbruikbare yskaskaart met die plan spyskaart en basiese riglyne, asook ‘n spasie om jou gewigslesings op weegdae aan te dui. Sien hoe die kilo’s val!

 

Joernaal

252 Foto voorstelle vir elke maaltyd vir 3 volle rondtes, 84 motiverende gesegdes, gewigskaarte en -grafiese, basiese oefenprogram en daaglikse refleksie. Hou jou motivering hoog gedurende jou dieetreis.

 

Koerier aflewering gratis regoor SA binne 4 werksdae.

Additional information

Language

Afrikaans

4 reviews for PROMOSIE!
Die 28 Dae Eetplan Kombo

  1. Christo (verified owner)

    Die eetplan is baie goed uiteengesit. Die resepte gaan baie help asook die handleiding.

  2. Anonymous (verified owner)

    Quick and efficient service. Easy to follow program with neatly set out pictures and recipes.

  3. Connie (verified owner)

    Very quick and prompt service.

  4. Celistie Van der Poel (verified owner)

    Hierdie eetplan is amazing.. ek is vandag op R1 D12 en ek voel great.. ek is klaar 4,4 kg af en 36cm all over.. ek kan nie glo hoe goed die eetplan werk nie.. baie dankie vir hierdie wonderlike plan.. kan nie wag om my doel te bereik nie

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.