28 Dae Super Kombo
R954,50
4 Produkte + GRATIS AFLEWERING
- Die 28 Dae Eetplan Resepteboek, Eet & Geniet (200 resepte)
- Beginnersgids
- A3 Dieet Yskaskaart
- Dieet sleutelring stel
Beperkte voorraad beskikbaar
Description
As jy belangstel in bykomende hulpbronne om jou te help om die dieet te implementeer, sal jy baie baat by die Super Combo.
Dit bevat die volgende:
Eet & Geniet Resepteboek
Vergeet jy is op ‘n dieet met 200 lekker resepte om jou smaakknoppies te laat glimlag en jou motivering styg.
Beginnersgids
Fisiese weergawe van die volledige dieet, riglyne, generiese inkopielys, gewigkaart, ens. Nie meer sukkel met los gedrukte bladsye of PDF’s nie!
A3 Yskaskaart
Kleurvolle, herbruikbare yskaskaart met die dieet-spyskaart, basiese riglyne en spasies om jou gewig op al die weegdae by te voeg. Sien die kilo’s val.
28 Dae Eetplan Sleutelring Stel
Stel van 30 kaarte wat die dieet-spyskaart bevat (1 kaart per dag) om gerieflik saam met jou te dra waar jy ook al gaan. Moenie weer vergeet wat volgende op die spyskaart is nie.
GRATIS aflewering landswyd beskikbaar, binne 4 dae.
Additional information
Language | English, Afrikaans |
---|
17 reviews for 28 Dae Super Kombo
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Antoinette Grobler (verified owner) –
Baie dankie vir die puik diens..
Jaco Fourie (verified owner) –
Goeie diens met vinnige aflewering, uitstekende boek
Francie Wolmarans (verified owner) –
Very hapoy thank you for a good service
Anel de Bruin (verified owner) –
Love dit!! Sou dit nie sonder hierdie boek kon doen nie.
Elsabe van den Heever (verified owner) –
Fantastiese diens en aflewering was flink. Wonderlike resepte en n plesier om die eetplan te volg. Voorbereiding is n plesier en ons hele gesin smul heerlik saam. Baie dankie en die Super Combo is beslis die moeite werd.
Lindie Rawbone (verified owner) –
Vinnige diens.Baie tevrede.Dankie๐๐๐ป
Karin Oosthuizen (verified owner) –
Goei terug voer en vinnige diens dankie
Santie Vilonel (verified owner) –
Love it
Regina Bothma (verified owner) –
Baie tevrede maak die program baie makliker om te volg.
Anonymous (verified owner) –
Uitstekend!!
Charmaine Joubert (verified owner) –
Great product works a lot easier in the book format, job well done
Elna Klackers (verified owner) –
Excellent service. Fast delivery, wonderful product. I am so thrilled with this package. Ten out of ten for you!
Belinda V. (verified owner) –
Since placing the order I received constant updates till the day I received my package. Neatly and well packaged. Good quality, thank you so much.
Juanita Testa (verified owner) –
Baie gelukkig met my aankoop. Puik resepte boek.
Yvette Van Rooyen (verified owner) –
High quality books (beginners guide and recipe book) and in English (thank you). The laminated calendar with magnets of the complete 28 Day Diet is a winner. Its on my fridge and very convenient. I have already lost 2.9kg in 4 days. So glad I bought the pack!
Nicole Capper (verified owner) –
Absolutely love this package easy to follow ans recipes are great
Carien Theart (verified owner) –
Maklik om plan te volg, handleiding is uitstekend uiteengesit, sluitelhouer en yskasmagneet beplanner baie handig. So bly ek het dit bestel.