Wat as ons jou wys hoe lekker die 28 dae eetplan kan smaak?

Sou jy ‘n rondte kon voltooi? Wat sou dit vir jou beteken?

Wanneer dit kom by maaltye op die 28 dae Eetplan is daar

3 groot struikelblokke

Wat

Watter groente, vrugte, vleis, vis, speserye, souse ens mag jy gebruik?

Hoe

Watter maniere word toegelaat om jou maaltye voor te berei? Rou, gebraai, gestoom?

Hoeveel

Hoeveel van elke bestanddeel kan jy gebruik? Hoeveel kos moet op jou bord wees?

Wat as ons vir jou sê dat jy nie net een rondte kan voltooi nie, maar soveel as wat jy nodig het om jou doelgewig te bereik

Eetplan Idees | Eet & Geniet Resepteboek | Die 28 Dae Eetplan
Hier is wat jy nodig het

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek: Eet & Geniet

help duisende mense soos jy om rondte na rondte te voltooi deur goedkoop, eenvoudige bestanddele te omskep in heerlike maaltye binne die raamwerk van die plan waarna jy kan uitsien.

Maak voorbereiding maklik, moeiteloos en vinnig.

Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.

Gesond eet was nog nooit só lekker nie!

Ons is gelukkig

Wanneer ons kliënte gelukkig is

Melissa Steyn

Verified Owner

“Ek is baie in my skik met die gehalte van jul reeks. Welgedaan! Net in die voorbereidingsfase het ek reeds n heerlike 2kg afgeskud; dit is bloot omdat jul joernaal n mens uitstekend motiveer. Die resepteboek is só aanvallig dat my gesin met opwinding wil saam eet. Wat n uitstekende pakket!”

Hoe werk die Resepteboek

Stap 1: Voorbereiding

Verwyder onsekerheid
Noudat jy toegang het tot 200 heerlike resepte, kan jy 1 dag, 1 week of selfs 1 maand vooruit beplan. Bespaar geld deur bestanddele te gebruik wat jy alreeds het, maar nie geweet het jy mag gebruik nie. Of bou jou eie inkopielys, dit is jou keuse.

Stap 2: Ontspan

Maak jou etes
Nadat jou beplanning gedoen is kan jy ontspan en nie bekommerd wees oor wat jy moet voorberei , hoe om dit voor te berei en of jy dit mag eet nie. Jy het genoeg dinge wat jou tyd in beslag neem, en om voortdurend te dink aan wat jy moet eet, hoef nie een daarvan te wees nie.

Stap 3: Geniet

Sien jou resultate
Die 28 Dae Eetplan het 5 mini mylpale (weeg dae) en een belangrike een aan die einde. By elkeen kan jy vier dat jy iets bereik het wat soveel ander mense sukkel om te bereik. En as jy aan die einde van die rondte kom en die vordering sien wat jy gemaak het, kan jy vir jouself sê, “Ek hou van wat ek sien. Volgende rondte, hier kom ek!”

Omskep eenvoudige bestanddele in heerlike maaltye

Vinnig, Heerlik, eenvoudig

Ons is gelukkig

Wanneer ons kliënte gelukkig is

Annemari Voges

Verified Owner

““I LOVE the book the recipes and the photos. Also that it is sorted according to the specific combinations like on the menu.

One of my best buys this year!!
Please keep on doing what you are doing.””

Die 28 Dae Eetplan
Kombo

As jy ernstig is oor gewigsverlies en werklik hierdie plan wil deelmaak van jou leefstyl, is die 28 Dae Eetplan kombo ‘n MOET!

SPAAR met gratis aflewering en afslag op produkte wanneer jy hierdie pakket bestel.

  • Eet & Geniet Resepteboek
  • Beginnersgids
  • A3 Yskaskaart
  • Sleutelring stel
  • 28 Dae Eetplan Joernaal (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 1 (PDF)
  • 7 Dae Uitdaging Week 2 (PDF)
Al die resepte in Eet & Geneit en die Beginnersgids is nou ook in ons lidmaatskap beskikbaar!
‘n Hulpbron wat jy kan vertrou

Meer as net resepte

Die 28 Dae Eetplan

Eet & Geniet bevat ook Die 28 Dae Eetplan met basiese riglyne sodat jy altyd na die eetplan kan verwys indien dit nodig is.

200 Resepte

Smaaklike resepte om jou dieetspyskaart op te kikker – met eenvoudige metodes en goedkoop bestanddele.

Maaltyd Voorbereiding

‘n Spesiale hoofstuk oor maaltydvoorbereiding met tegnieke en inligting spesifiek vir hierdie plan.

Lys van Geurmiddels

‘n Lys van toelaatbare speserye, kruie en souse, met wenke oor hoe om dit te gebruik sodat jy jou etes na jou smaak kan geur.

Toegewings en Toevoegings

Die verskeie toegewings en toevoegings t.o.v. bestanddele word identifiseer en verduidelik.

Porsies

Porsies vir mans en vroue word ook ingesluit met addisonele voorbeelde oor hoe om dit toe te pas.

Ontmoet ons kliënte

5.0
Based on 55 reviews
5 star
98
98%
4 star
2
2%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
1-10 of 55 reviews
  1. Maklik om plan te volg, handleiding is uitstekend uiteengesit, sluitelhouer en yskasmagneet beplanner baie handig. So bly ek het dit bestel.

  2. Absolutely love this package easy to follow ans recipes are great

  3. Good quality. Making the weigh less process so much easier

  4. Baie degli en verduidelik alle

  5. Baie vinnige diens, asook n baie goeie saamgestelde promosie!!

  6. Het my pakkie binne 4 dae ontvang. Die resepteboek help my baie sodat die dieet nie vervelig raak nie. Al die boeke is baie goeie hulpmiddele om jou doelwit te bereik.

  7. Profile photo ofMissy

    Ek is baie in my skik met die gehalte van jul reeks. Welgedaan! Net in die voorbereidingsfase het ek reeds n heerlike 2kg afgeskud; dit is bloot omdat jul joernaal n mens uitstekend motiveer. Die resepteboek is só aanvallig dat my gesin met opwinding wil saam eet. Wat n uitstekende pakket!

  8. High quality books (beginners guide and recipe book) and in English (thank you). The laminated calendar with magnets of the complete 28 Day Diet is a winner. Its on my fridge and very convenient. I have already lost 2.9kg in 4 days. So glad I bought the pack!

    Image #1 from Yvette Van Rooyen
    Image #2 from Yvette Van Rooyen
  9. Baie gelukkig met my aankoop. Puik resepte boek.

  10. Alles wat nodig is vir die dieet in die pakkie, ek is baie tevrede met my bestelling. Baie dankie.

1 2 3 6