Oor Ons
Ons Waardes
INTEGRITEIT
Om ten alle tye eerlik en opreg te wees in ‘n industrie wat bekend is vir sy onstredenheid.
Ons Waardes
INKLUSIWITEIT
Om ‘n toeganglike en vriendelike omgewing te skep waar geen persoon gebaseer op sy/haar opinies, waardes of agtergrond van die dieet weerhou word nie.
Ons Waardes
BETROUBAARHEID
Om te verseker dat alle inligting wat ons deel van nagevorsde bronne verkry word en om slegs produkte van die hoogste gehalte vry te stel.
Skryf Vir Ons, Of Plaas Op E-Klets
Ons Sal Bly Wees Om Van Jou Te Hoor
As jy enige vrae het oor Die 28 Dae Eetplan, voel asseblief vry om jou vraag in E-Klets te plaas.
As jy enige vrae het oor ons produkte of as jy hulp nodig het om jou bestelling te plaas, voel asseblief vry om ons te kontak in die vorm op hierdie blad.
- Maandag – Donderdag: 9:00 – 19:00
- Vrydag: 9:00 – 17:00
- Naweke & Vakansiedae: Toe