7 Dae Uitdaging (E-Boek)
R149,00
‘n Pasgemaakte maaltydplan vir die eerste 7 dae van Die 28 Dae Eetplan met resepte, foto’s en inkopielys.
Nuwe ontwerp en uitleg
SPAAR voeg Week 2 by teen 75% afslag.

1 × 7 Dae Uitdaging Week 2 (E-Boek)
R96,85
Description
Die 7 Dae Uitdaging is jou kaartjie om op die bus te klim en deur die plan te vaar na jou gewenste resultate.
Jy kan selfs Week 1 op sigself as ‘n vinnige detoks gebruik!
Elke uitdaging sluit in:
- ‘n Pasgemaakte maaltydplan gebaseer op die 28 Dae Eetplan. Bv. waar die plan Hoender & 1 Groente noem sal jy ‘n maaltydvoorstel sowel as ‘n resep ontvang.
- Resepte vir elke maaltydvoorstel insluitend ontbyt, middagete en aandete.
- ’n Inkopielys wat spesifiek saamgestel is vir die bestanddele wat in die geselekteerde resepte gebruik word om te verseker dat jou kombuis toegerus is met alles wat jy nodig het.
- Wenke en inligting oor die spesifieke weke van die plan.
Formaat: PDF
Additional information
Language | English, Afrikaans |
---|
1 review for 7 Dae Uitdaging (E-Boek)
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
nicolene b. (verified owner) –
Sover is dit maklik om te volg, hoop vir die beste!!