28 Dae Eetplan Nutsgids (E-Boek) | Tweede Uitgawe

R358,00

Die 28 Dae Eetplan Nutsgids is ‘n PDF-gids wat jou voorsien van die hulpbronne wat jy nodig het om uiteindelik suksesvol te wees op jou 28 Dae Eetplan reis. Met 40 resepte, drukbare template en ‘n hele rondte uit Die 28 Dae Eetplan Joernaal, is hierdie fantastiese elektroniese hulpgids perfek vir enigiemand wat ‘n gesonder leefstyl wil begin.

NUUT in 2023 – Tweede Uitgawe bevat ook nou:

  • Inkopielys
  • Plaasvervangers
  • Vroue en mans porsies
  • Nuwe ontwerp en uitleg

 

GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: N/A Category:

Description

Wil jy jou reis na gesonde eetgewoontes begin? Jy hoef nie verder te soek as Die 28 Dae Eetplan Nutsgids nie! Hierdie aflaaibare PDF-e-boek is propvol alles wat jy nodig het om jou 28 Dae Dieet reis op te kikker.

Die dae van vaal, vervelige etes is verby. Met 20 algemene resepte en 20 sop resepte uit ons beroemde resepteboek, Eet & Geniet, sal jy baie smaaklike opsies hê om van te kies.
Sê totsiens vir die stres van maaltydbeplanning met die ingeslote Rondte van Die 28 Dae Eetplan Joernaal. Met 3 maaltydvoorstelle per dag, die plan spyskaart, spasie vir refleksie en motiverende gesegdes op elke bladsy, sal die joernaal afdeling jou help om op koers en gemotiveerd te bly op jou reis.

Maar dit is nie al nie – hierdie gids bevat ook ‘n Dagbeplanner-templaat en ‘n Weeklikse Beplanner-templaaat, met ruimte vir jou weeklikse doelwitte, maaltydplan en inkopielys sodat jy maklik kan tred hou van al jou kos en georganiseer kan bly deur elke rondte.

Hierdie tweede uitgawe van die Nutsgids bevat opgedateerde inligting oor die plan, insluitend volledige riglyne oor porsies vir mans en vroue, sowel as die lys plaasvervangers en meer. Ons het ook die gids herontwerp om dit meer modern en gebruikersvriendelik te maak.

Met 86 bladsye se inhoud is hierdie elektroniese hulpgids die uiteindelike hulpbron om jou te help om jou gesondheids- en fiksheidsdoelwitte te bereik. En omdat dit ‘n digitale produk is, kan jy dit saam met jou neem waar jy ook al gaan – of jy nou by die huis, by die werk of op die pad is.

Al hierdie hulpbronne is ontwerp om gesonde eetgewoontes eenvoudig en stresvry te maak. Met die 28 Dae Dieet spyskaart en basiese riglyne ingesluit, sal jy alles hê wat jy nodig het om uiteindelik suksesvol te wees op jou 28 Dae Dieet reis.

So hoekom wag? Laai vandag Die 28 Dae Eetplan Nutsgids af en neem die eerste stap na ‘n gelukkiger, gesonder jy!

Additional information

Language

English, Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.