Die Beginnersgids

(11 customer reviews)

R190,00

Die Beginnersgids bevat die volledige eetplan, riglyne, inkopielys, weegkaart, wenke en vele meer.

GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: D28BG-PUR Category:

11 reviews for Die Beginnersgids

  1. KATRIEN STORM (verified owner)

    Nog net vandag begin maar lyk baie oulik.

  2. Anonymous (verified owner)

    It’s a handy book to have

  3. A. Taylor (verified owner)

    Excellent

  4. Alett (verified owner)

    Dit is van soveel waarde. Baie dankie vir die pragtige saamstelling van die 28 dae Eetplan.

  5. Anonymous (verified owner)

    Give more ideas for food wirh recipes that make it abit easier.

  6. Anonymous (verified owner)

    This guide is very helpful for beginners.

  7. Mike Garisch (verified owner)

    Uitstekende inligting. Die uiteensetting maak dit lekker om te lees en te verstaan. Duidelike illustrasies.

  8. Marietjie C. (verified owner)

    Informative and handy

  9. Karen T. (verified owner)

    Dis ‘n baie oulike boekie wat als mooi uiteensit en die resepte is ‘n bonus. Dis ideaal vir die beginner op 28 dae eetplan.

  10. Irma Osborne (verified owner)

    Uitstekende diens !!! Ek het op n Maandag my bestelling geplaas en Woe in die Weskus ontvang. Elke dag het ek n up-date van my pakkie by Gourier Guy ontvang. Ek doen baie online shopping. Die verpakking is pragtig en die beste en vinnigste on-line diens ooit. 10/10 verdien julle.

  11. Cindy B. (verified owner)

    Puik boek. Ek is spyt dat ek dit nou eers gekoop het en nie toe ek die eerste keer met die 28dae dieet begin het nie.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.