Sale!

PROMOSIE! Alles In Een Kombo

(23 customer reviews)

R1099,00

Hierdie kombo bevat ‘n afslaan kopie van Eet en geniet.

7 Produkte + GRATIS AFLEWERING

  • Eet & Geniet Resepteboek (200 resepte)
  • Beginnersgids (Dieetboek)
  • Die 28 Dae Eetplan Joernaal
  • Dieet sleutelring stel
  • A3 Dieet Yskaskaart
  • 7 Dae Uitdaging Week 1
  • 7 Dae Uitdaging Week 2

 

Gratis aflewering enige plek in SA binne 1-4 werksdae.
SLEGS IN AFRIKAANS BESKIKBAAR

Out of stock

This product is currently out of stock and unavailable.

GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: D28-AIEK-AF Categories: , , Tag:

Description

Afslaan Eet & Geniet is boeke wat weens produksiefoute nie 100% op standaard is volgens Eetplan Idees nie. Die bladsye, foto’s en alle inhoud is perfek, maar die buiteblad het minimale defekte soos skaafmerke, inkmerke en gedeeltes waar die omslag nie direk gebind is nie.

SPAAR! Ontvang gratis aflewering met Die 28 Dae Eetplan Alles In Een Kombo.

Ontvang:

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek ‘Eet & Geniet’ met 200 resepte
Die 28 Dae Eetplan Beginnersgids (die volledige dieet in ‘n fisiese boek)
Die 28 Dae Eetplan Joernaal (fisiese boek)
Die 28 Dae Eetplan A3 Yskaskaart en Sleutelring Stel

BONUS
Vir ‘n beperkte tydperk word albei uitgawes van Die 7 Dae Uitdaging PDF boeke ook ingesluit! GRATIS

Additional information

Language

Afrikaans

23 reviews for PROMOSIE! Alles In Een Kombo

  1. Liezl S. (verified owner)

    Fast service

  2. Anonymous (verified owner)

    Very excited to start

  3. Linda (verified owner)

    Beautiful, colourful books and chart!

  4. Elsa (verified owner)

    For the first time in my life, I like making food.

  5. Maureen Koekemoer (verified owner)

    Baie nice receipte wat jy kan gebruik

  6. Deirdre Smith (verified owner)

    Aflewering van vinnig en bode vriendelik. Produkte is puik. Ek het al klaar gewig begin verloor.

  7. ELSA (verified owner)

    a good eating plan with normal ingredience at home for everyday use

  8. Helena Laubscher (verified owner)

    puik

  9. Rosely Nicholson (verified owner)

    Lost 3.4kg in first week.

  10. Ria van Staden (verified owner)

    not easy, but doable

  11. Riette Swart (verified owner)

    Baie goed uiteengesit

  12. Charmain Otto (verified owner)

    Great Plan! Can’t wait to start :)

  13. Ria Pretorius (verified owner)

    Awesome contents. As promised. Great service.

  14. Valerie Willemse (verified owner)

    Good quality.

  15. Joey Barnard (verified owner)

    Ek begin vandag met die 28 dae eetplan en is baie opgewonde want die dieet is nie “boring” nie.

  16. Elzalene Bezuidenhout (verified owner)

    Uitstekend! Dankie.

  17. LIZ GUBA (verified owner)

    Love the modern look and well presented package. Precise , concise and great energy to it in totality. Cannot wait to start!

  18. Alida Schalekamp (verified owner)

    Uitstekend! Gee mens soveel kennis van die dieet, ek is mal daaroor! Die beplanning, hoe dit werk, wat om te eet ens. Dis alles so mooi uiteen gesit dat jy sommer dadelik lus us om weg te val en te begin. Baie dankie vir julle wonderlike pakket!

  19. Nicolette Oosthuysen (verified owner)

    Alles wat nodig is vir die dieet in die pakkie, ek is baie tevrede met my bestelling. Baie dankie.

  20. Melissa Steyn (verified owner)

    Ek is baie in my skik met die gehalte van jul reeks. Welgedaan! Net in die voorbereidingsfase het ek reeds n heerlike 2kg afgeskud; dit is bloot omdat jul joernaal n mens uitstekend motiveer. Die resepteboek is só aanvallig dat my gesin met opwinding wil saam eet. Wat n uitstekende pakket!

  21. Ronda Van Rensburg (verified owner)

    Het my pakkie binne 4 dae ontvang. Die resepteboek help my baie sodat die dieet nie vervelig raak nie. Al die boeke is baie goeie hulpmiddele om jou doelwit te bereik.

  22. Marnie (verified owner)

    Baie vinnige diens, asook n baie goeie saamgestelde promosie!!

  23. Ella Grobler (verified owner)

    Good quality. Making the weigh less process so much easier

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.