Sale!

28 Dae Eetplan Nutsgids (E-Book)

(16 customer reviews)

R117,75

Die 28 Dae Eetplan Nutsgids is ‘n elektroniese hulpgids. Dit is ‘n PDF-aflaaibare versameling van bykomstighede wat jou sal help op jou 28 dae dieetreis.

Choose an option
Afrikaans
English
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: DA007 Category:

Description

Hierdie is ‘n digitale produk wat in PDF-formaat afgelaai kan word.

Die 28 Dae Eetplan Nutsgids is ‘n elektroniese hulpgids, e-boek aflaaibare versameling van bykomstighede om jou te help op jou 28 dae dieetreis.

Dit bevat:

  • 20 Reseptekaarte (resepte uit die fisiese resepteboek, Eet & Geniet)
  • 20 Sopresepte (resepte uit die fisiese resepteboek, Eet & Geniet)
  • 1 Rondte (28 dae) vanaf Die 28 Dae Eetplan Joernaal (3 maaltydvoorstelle per dag, dieet spyskaart, area vir nadenke en motiverende gesegdes op elke bladsy)
  • Dieet Dagbeplanner Templaat
  • Weeklikse beplanner templaat (met voorsiening vir jou weeklikse doelwitte, maaltydbeplanner en spasie vir jou inkopielys)
  • Yskas Templaat
  • Die basiese plan en riglyne vir gerief

 

Inhoud: Elektroniese dokument bestaande uit 66 bladsye

Additional information

Language

English, Afrikaans

16 reviews for 28 Dae Eetplan Nutsgids (E-Book)

  1. (verified owner)

    Good resource

  2. Amore Page (verified owner)

    Verry helpfull

  3. Anonymous (verified owner)

    Gebruik dit bietjie minder maar nie omdat dit swakker is nie – wonderlike inspirasie in, maar ek gebruik meer die ander produkte – ek wissel maar gereeld

  4. Sandra van Rensburg (verified owner)

    Easy to use, colourful and good resources

  5. Anonymous (verified owner)

    Help baie!! Geniet dit baie.

  6. Anadele Coetzee (verified owner)

    Very informative with clear guidelines and thorough explanations.Easy and appetizing recipes🤗

  7. Bebe Swart (verified owner)

    Alles maklik verstaanbaar

  8. Anonymous (verified owner)

    Oo

  9. Anonymous (verified owner)

    Regtig prakties en nuttig!

  10. BELLA PATMORE (verified owner)

    Very helpful indeed:)

  11. Lynette Van Der Walt (verified owner)

    Lief die resepte en inhoud!

  12. Linda H. (verified owner)

    Briljante diens en love die boek

  13. Linda Meintjes (verified owner)

    Regtig ‘n gemaklike manier om te dieet. Die lekkerte is dat jy stysel ook kan eet.

  14. Adriaan Snyders (verified owner)

    Good tips

  15. Lizelle Cilliers (verified owner)

    All in good order. Thank you

  16. Rouvier Zybrands (verified owner)

    Love the recipes!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.