Sale!

7 Dae Uitdaging (E-Boek)

(26 kliënt resensies)

R99,00

‘n Pasgemaakte maaltydplan vir die eerste 7 dae van Die 28 Dae Eetplan met resepte, foto’s en inkopielys.


SPAAR voeg Week 2 by vir 75% afslag.
1 × 7 Dae Uitdaging Week 2 (E-Boek)
R30,00
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
SKU: D287u Categories: ,

Beskrywing

Die 7 Dae Uitdaging is jou kaartjie om op die bus te klim en deur die plan te vaar na jou gewenste resultate.

Jy kan selfs Week 1 op sigself as ‘n vinnige detoks gebruik!

Elke uitdaging sluit in:

  • ‘n Pasgemaakte maaltydplan gebaseer op die 28 Dae Eetplan. Bv. waar die plan Hoender & 1 Groente noem sal jy ‘n maaltydvoorstel sowel as ‘n resep ontvang.
  • Resepte vir elke maaltydvoorstel insluitend ontbyt, middagete en aandete.
  • ’n Inkopielys wat spesifiek saamgestel is vir die bestanddele wat in die geselekteerde resepte gebruik word om te verseker dat jou kombuis toegerus is met alles wat jy nodig het.
  • Wenke en inligting oor die spesifieke weke van die plan.

 

Formaat: PDF

Bykomende inligting

Language

English, Afrikaans

26 reviews for 7 Dae Uitdaging (E-Boek)

  1. S. Bester (verified owner)

    Werk baie goed! Meer verloor as wat ek verwag het. Dankie!

  2. Anonymous (verified owner)

    Nice product.

  3. Anonymous (verified owner)

    Maklik, bekostigbaar

  4. Anonymous (verified owner)

    I like the fact that I don’t have to plan my meals and that my shopping list is done for me. The meals are varied and interesting.

  5. Anonymous (verified owner)

    The product is very handy and easy to use. Thank you

  6. Yolandi Minnie (verified owner)

    I am very happy with the recipes and helped me to make the diet easier and more fun to use. My Favourite one is the banana, cheese and provitas in oven.

  7. Francis Oerson (verified owner)

    easy and clear recipes, very much user friendly

  8. Adli Liebisch (verified owner)

    Very helpful

  9. Anonymous (verified owner)

    Very useful

  10. Andre Krog (verified owner)

    very good guide for a good eatplan

  11. Henriette Meyer (verified owner)

    Baie oulike idees en dis maklik om te maak !!

  12. Marilize (verified owner)

    Kos was regtig lekker. En mens voel sommer gesonder vanaf dag 4.

  13. Anonymous (verified owner)

    Perfectly designed recipes to help you keepnon track.

  14. Samantha Reyneke (verified owner)

    Uitstekende plan wat werk.

  15. Elmerine (verified owner)

    Maklike resepte, bekombare bestandele. Week 1 goed gegaan nou pak ons week 2 aan. Baie dankie

  16. Ina Gericke (verified owner)

    Baie maklik en oulike resepidees om dit nog makliker te maak niks dink werk nodig nie

  17. Helena van Rensburg (verified owner)

    Excellent!

  18. Maria (verified owner)

    Handy ideas!

  19. Lynette Van Der Walt (verified owner)

    Die resepte, help baie maak dit minder vervelig en dit is maklik om te maak, love dit!

  20. Marianne Jacobs (verified owner)

    Good ideas. Thank you

  21. Suenette Strydom (verified owner)

    Fantastiese resepte!

  22. Isabel Lensink (verified owner)

    Thank you for my e-book! Beautiful!

  23. Hazel Lake (verified owner)

    Very happy with my eating plan product. Better than I anticipated.

  24. Elizabeth Lortan (verified owner)

    Heerlik, maklik en goedkoop!

  25. Profile photo ofNicoleneFourie

    Nicolene Fourie (verified owner)

    Baie goed gewerk en die resepte was fantasties

  26. Profile photo ofLuMarie

    Lu-Marie Visscher (verified owner)

    Vir iemand wat nog nooit ‘n dieet gedoen het nie, was ek baie skepties gewees. Maar met alles mooi in stappe en wat om te doen, het ek in net die een week 3.5kg verloor.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.