Hoe kan ons jou help?Hierdie opname bevat 6 kort vragies. Dit sal 4 tot 6 minute neem om te voltooi.Baie dankie vir jou tyd en insae.Please enable JavaScript in your browser to complete this form.1. Hoeveel rondtes van Die 28 Dae Eetplan het jy al voltooi? *- Kies asseblief -Ek het nog nie die moed gehad om met die plan te begin nieEk kon nog nie 'n volle rondte voltooi nie1-2 Rondtes3-4 Rondtes5+ Rondtes2. Watter aspekte van Die 28 Dae Eetplan vind jy die moeilikste? Kies soveel opsies as wat van toepassing is. *Beplanning t.o.v. maaltye en etesOm by die eetplan te houMotivering en om jou kop reg te kryOm sosiale geleenthede en uiteet te benaderSpesifieke voedselvoorkeure (bv. vegetaries, vegan, allergieë ens.)3. Het jy al jou doelgewig bereik? *Ja, ek is besig om my gewig te handhaafJa, maar ek sukkel om my gewig te handhaafNog nie, maar ek maak goeie vorderingNee, ek sukkel met die plan en wil graag weer op die bus klimNee, ek werk nie tans aan my doelgewig nie4. Watter bykomende hulpbronne sal jou help om jou gewigsdoelwitte te bereik? *MaaltydplanneResepteOndersteuningsgroepeOpvoedkundige videos en artikelsOefengidseHulp met motiveringRiglyne en resepte vir die handhawing van doelgewig5. Het jy enige ander terugvoer of voorstelle oor hoe ons jou beter kan ondersteun op jou gewigsverliesreis met Die 28 Dae Eetplan? *6. Sal jy graag meer wil weet oor ons 28 Dae Dieet lidmaatskap? *- Kies asseblief -JaNeeMiskien, ek het meer inligting nodigE-posadres *Jou e-posadres word gebruik vir administratiewe doeleindes. Jou insette is privaat en sal nie in die openbaar gedeel word nie.Dien in