Die 28 Dae
Eetplan Idees
Lidmaatskap
Pasgemaakte maaltydplanne, resepte, ‘n Gewig Tredhouer en Ondersteunende Gemeenskap – Alles op Een Plek.
Verander jou lewe met Die 28 Dae Eetplan Lidmaatskap. Volg die maaltydplan, teken jou gewigsverlies aan en geniet jou leefstyl. Sê totsiens vir die frustrasie om uit te vind wat om te eet en bly gemotiveerd met ons maklik-om-te volg instruksies.
Maklik en gerieflik
Alles op een plek
Maaltydplanne
Jy hoef nie enige van die reëls of resepte te ken om te begin nie. Ons maaltydplanne haal die raaiwerk uit die dieet en gee jou maklik om te volg instruksies vir elke maaltyd van die dag.
Al Ons Resepte
Die lidmaatskap sluit toegang tot ‘n groot resepteversameling in, insluitend alle resepte uit die kenmerkende resepteboek Eet & Geniet, om jou maaltye opwindend en heerlik te hou.
Die 28 Dae Eetplan
Kry toegang tot ‘n magdom kennis, wenke en riglyne om sukses te behaal, met die volledige plan saamgevat in ons ekslusiewe aanlyn biblioteek.
PLUS
Gewig Rekordhouding
Hou rekord van jou daaglikse gewig lesings met kennisgewings op amptelike weegdae.
PLUS
Sosiale Ondersteuning
Wees deel van ons netwerk van mense wie almal dieselfde doel van gesondheid en gewigsverlies het.
Nou is die geleentheid
fantatisiese gewigsverlies
resultate
Melissa de Bod
13,6kg Verloor
Rondtes: 2
Jan Combrinck
30kg Verloor
Rondtes: 4
Denise Klopper
25kg Verloor
Rondtes: 5
3 Stappe tot Jou sukses
Eenvoudig soos 1, 2, 3
Stap 1: Volg die Maaltydplan
Doen jou inkopies, berei jou maaltye voor en geniet die resultate.
Geen beplanning. Geen vermorsing.
Stap 2: Hou rekord van jou gewigsverlies
Hou rekord van jou gewig daagliks, weekliks of op die amptelike weegdae.
Geen los papiere.
Stap 3: Geniet jou Leefstyl
Fokus op dit wat saak maak en volg jou gesonde leefstyl met gemak.
Geen stres. Geen gesukkel.
“MAAK JOU LEWE MAKLIKER, VERWYDER DIE DINKWERK EN SPAAR JOUSELF TYD & MOEITE”
Ons is gelukkig
Wanneer ons Lede gelukkig is
“Baie maklik en oulike resepidees om dit nog makliker te maak niks dink werk nodig nie.”
Ina Gericke
“What a great way to start an eating plan! To have interesting ideas with imaginative recipes already worked out is an incentive to begin the (sometimes difficult!) journey to weight loss. Well done!”
Dianne B
“Loved having a plan and recipes. It works to follow the cleverly set out recipes makes meals fun, new, different and enough. Thank you so much.”
Elaine M.
“Ek hou van die idee dat die menu uitgewerk is . Dit help baie . Dis maklik en gou.”
Rene Thomas