As jy hierdie bladsy sien beteken dit:

Jy weet Die 28 Dae Eetplan werk!

Maar hoe kan dit ook vir jou werk?

Die wonderlike resultate van die plan beteken niks as jy nie ‘n rondte kan voltooi nie

Dink aan die volgende scenario:

Jy ontvang die dieet by ‘n kollega, per epos aan jou gestuur. Jy sukkel om dit oop te maak – die lêer is so groot. Uiteindelik kry dit oop en dit is soveel leeswerk! Alles is nuut en niks maak sin nie.

Na ‘n rukkie lees jy die basiese beginsels. Jy kom uiteindelik uit by die spyskaart, sodat jy gereed is om te begin.

Dag 1 kom: Graankos en melk, dis mos maklik. Weetbix en melk – klaar! Jy is deur die eerste maaltyd. Volgende op die spyskaart is hoender en een groente.

Uhm.. ‘n gestoomde hoenderborsie is veilig. Een groente… wat beteken dit? Een aartappel? ‘n Hele pampoen? Nee, wag – miskien ‘n mielie. Of miskien…
Dit is te moeilik. Jy gee op!

Wat as ons vir jou sê dat jy nie net een rondte kan voltooi nie, maar soveel as wat jy nodig het om jou doelgewig te bereik

Eetplan Idees | Eet & Geniet Resepteboek | Die 28 Dae Eetplan
Hier is wat jy nodig het

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek: Eet & Geniet

help duisende mense soos jy om rondte na rondte te voltooi deur goedkoop, eenvoudige bestanddele te omskep in heerlike maaltye binne die raamwerk van die plan waarna jy kan uitsien.

Maak voorbereiding maklik, moeiteloos en vinnig.

Ervaar waarom soveel mense Eet & Geniet resepteboek as hul dieetvennoot kies.

Gesond eet was nog nooit só lekker nie!

Ons is gelukkig

Wanneer ons kliënte gelukkig is

Melissa Steyn

Verified Owner

“Ek is baie in my skik met die gehalte van jul reeks. Welgedaan! Net in die voorbereidingsfase het ek reeds n heerlike 2kg afgeskud; dit is bloot omdat jul joernaal n mens uitstekend motiveer. Die resepteboek is só aanvallig dat my gesin met opwinding wil saam eet. Wat n uitstekende pakket!”

Hoe werk die Resepteboek

Stap 1: Voorbereiding

Verwyder onsekerheid
Noudat jy toegang het tot 200 heerlike resepte, kan jy 1 dag, 1 week of selfs 1 maand vooruit beplan. Bespaar geld deur bestanddele te gebruik wat jy alreeds het, maar nie geweet het jy mag gebruik nie. Of bou jou eie inkopielys, dit is jou keuse.

Stap 2: Ontspan

Maak jou etes
Nadat jou beplanning gedoen is kan jy ontspan en nie bekommerd wees oor wat jy moet voorberei , hoe om dit voor te berei en of jy dit mag eet nie. Jy het genoeg dinge wat jou tyd in beslag neem, en om voortdurend te dink aan wat jy moet eet, hoef nie een daarvan te wees nie.

Stap 3: Geniet

Sien jou resultate
Die 28 Dae Eetplan het 5 mini mylpale (weeg dae) en een belangrike een aan die einde. By elkeen kan jy vier dat jy iets bereik het wat soveel ander mense sukkel om te bereik. En as jy aan die einde van die rondte kom en die vordering sien wat jy gemaak het, kan jy vir jouself sê, “Ek hou van wat ek sien. Volgende rondte, hier kom ek!”

Omskep eenvoudige bestanddele in heerlike maaltye

Vinnig, Heerlik, eenvoudig

Ons is gelukkig

Wanneer ons kliënte gelukkig is

Annemari Voges

Verified Owner

““I LOVE the book the recipes and the photos. Also that it is sorted according to the specific combinations like on the menu.

One of my best buys this year!!
Please keep on doing what you are doing.””

Kry nóg meer waarde

Resepteboek Super Kombo

As jy ernstig is oor gewigsverlies en werklik hierdie plan wil deelmaak van jou leefstyl, is die Super Kombo ‘n MOET!

SPAAR met gratis aflewering en afslag op produkte wanneer jy hierdie pakket bestel. Dit bevat:

  • Beginnersgids
  • Eet & Geniet Resepteboek
  • A3 Yskaskaart
  • Sleutelring stel

Ontmoet ons kliënte

4.9
Based on 246 reviews
  1. Carien Theart (verified owner)

    Maklik om plan te volg, handleiding is uitstekend uiteengesit, sluitelhouer en yskasmagneet beplanner baie handig. So bly ek het dit bestel.

    28 Dae Super Kombo28 Dae Super Kombo

  2. Yvette (verified owner)

    Die boek bied so baie idees. Lekker gesonde kos om te eet sonder dat jy skuldig voel. So bly ek het die boek aangeskaf vir my gewig en gesondheid. Dankie 28 dae eetplan

    Eet & Geniet ResepteboekEet & Geniet Resepteboek

  3. Nicole Capper (verified owner)

    Absolutely love this package easy to follow ans recipes are great

    28 Dae Super Kombo28 Dae Super Kombo

  4. Mari Weyers (verified owner)

    Die resepte boek maak dit soveel makliker om op die eetplan te bly. Ek het nie idees met kos maak nie…veral nie as ek nie souse ens. mag gebruik nie. Die resepte boek help my om te leer hoe om met kruie kos te maak. Vir die eerte keer was vis in die 28 dae eetplan vir my baie lekker…. Die kos is smaaklik en daar is so baie oulike idees.

    Eet & Geniet ResepteboekEet & Geniet Resepteboek

  5. Wouter Van der Merwe (verified owner)

  6. Retha Vermaak (verified owner)

    Maak etes regtig baie meer smaakvol en leer my om meer kreatief te dink en makliker by die eetplan te hou.

    Eet & Geniet ResepteboekEet & Geniet Resepteboek

  7. Ella Grobler (verified owner)

    Good quality. Making the weigh less process so much easier

    PROMOSIE! Alles In Een KomboPROMOSIE! Alles In Een Kombo

  8. Dialouise Terblanche (verified owner)

    Baie degli en verduidelik alle

    Alles In Een KomboAlles In Een Kombo

  9. Marnie (verified owner)

    Baie vinnige diens, asook n baie goeie saamgestelde promosie!!

    PROMOSIE! Alles In Een KomboPROMOSIE! Alles In Een Kombo

  10. Marieta Maingard (verified owner)

    Die eetplan werk en mens is nie peuselrig nie!

    Eet & Geniet ResepteboekEet & Geniet Resepteboek

1 2 3 25