100 Resepte
Die toepassing bevat nou meer as 100 heerlike resepte om van te kies.
Riglyne
Kry toegang tot al die basiese riglyne op een plek.
Geen advertensies
Gebruikerservaring is belangrik, so hierdie toepassing bevat geen advertensies nie.
Kategorieë
Resepkategorieë is herontwerp om navigasie eenvoudig en maklik te maak.
Gunstelinge
Gebruikers kan nou meer as 30 gunsteling resepte kies.
28 Dae Eetplan
Die 28 Dae Eetplan is netjies in 4 weke ingedeel.
Android en Iphone
Android & Iphone
English & Afrikaans